Ane - Afrikaans tutor - Mbombela
Ane - Afrikaans tutor - Mbombela

Ane's email address and phone number have been validated.

Ane

  • Rate N$149
  • Response 1h
Ane - Afrikaans tutor - Mbombela

N$149/hr

See Afrikaans tutors

Unfortunately, this tutor is unavailable

  • Afrikaans

Afrikaans Tutor Helping Learners Speak, Write, and Understand Afrikaans with Confidence and Ease

  • Afrikaans

Lesson location

About Ane

Ek’s ’n Afrikaanse tutor met ’n groot liefde vir die taal en vir mense. Omdat Afrikaans my huistaal is, kom dit natuurlik om dit met ander te deel. Ek doen dit omdat ek glo Afrikaans is iets besonders – dis mooi, vol karakter, en verdien om reg gebruik te word. Ek geniet dit om leerders te sien groei, hul selfvertroue te bou en uiteindelik gemaklik in Afrikaans te praat en skryf.

See more

About the lesson

  • Primary Education
  • Junior Secondary Education
  • Senior Secondary
  • +18
  • levels :

    Primary Education

    Junior Secondary Education

    Senior Secondary

    Senior Secondary Certificate NSSC

    Adult Education

    Bachelor

    Master

    Diploma

    PhD

    MBA post graduate

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Intermediate

    Advance

    Professional

    Child

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

My Afrikaanse lesse fokus daarop om grammatika, lees, skryf en praatvaardighede te verbeter. Ek is vlot in Afrikaans en dit is my huistaal, wat my baie potensiaal gee om dit effektief aan ander oor te dra. Ek maak leer lekker en verstaanbaar deur elke les aan te pas by die leerder se vlak en tempo. My doel is om selfvertroue te bou en Afrikaans maklik en interessant te maak.

See more

Rates

Rate

  • N$149

Pack prices

  • 5h: N$745
  • 10h: N$1490

online

  • N$149/h

Similar Afrikaans teachers in Mbombela